R4,500,000
21Ha Small Holding For Sale in Thabazimbi
Uitsonderlike plaas met baie mooi sub-tropiese tuin en asemrowende uitsig. Hierdie bergplaas is ook 'n binne-plaas naby die dorp gelee,...
R6,300,000
173Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Hierdie plaas, 173 ha, het uitsonderlik mooi plantegroei - subtropies - en pragtige uitsig op die Kransberge. Dit is aangrensend aan die...
R4,725,000
8Ha Farm For Sale in Thabazimbi
8ha plaas met netjiese 5 slaapkamer woonhuis met 3 badkamers, met groot sit-, eetkamer, kombuis en kantoor, asook 'n waskamer. Baie mooi...
Thabazimbi, Limpopo
R6,880,000
226Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Pragtige 226 ha wild- & beesplaas gelee tussen Thabazimbi en Northam. Die plaas het gemengde soet-suur weiding en is wildwerend omhein met...
R26,250,000
1,860Ha Farm For Sale in Thabazimbi
Die plaas se grootte is 1860 ha waarvan die grootste gedeelte rooigrond is en die res leemgrond met 'n gedeelte sand. Die plaas is baie...
R12,900,000
954Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Uiters interesante wildsplaas met wye verskeidenheid bosveld bome en veldsoorte, 'n menigte droe en seisonale lope. Die plaas is gegolf...
R20,000,000
600Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Hierdie 600 ha plaas bestaan uit 3 titelaktes wat as 'n eenheid verkoop word. Dis 'n gelykplaas wat grens aan die Krokodilrivier met...
R3,822,000
455Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Die plaas is baie goed gelee tussen Thabazimbi en Dwaalboom. Die plaas is gelyk waarvan 200 ha turf (waarvan 40 ha ou lande is) en 255 ha...
R14,700,000
2,083Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
Op hierdie 2083 ha plaas wat oor die nodige infrastruktuur beskik om 'n suksesvolle wild- en beesboerdery te bedryf, is daar baie ekstras. ...
R12,600,000
977Ha Farm For Sale in Thabazimbi Rural
977 ha binneplaas wat naby aan die dorp gelee is en wildwerend omhein is, met 1 teelkamp van plus minus 1,5 ha. Dis 'n gelykplaas met...
Get Email Alerts
Edit My RequirementsSign up and receive Property Email Alerts of agricultural properties for sale in Thabazimbi.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the RealNet Properties website is accurate and up to date, RealNet Properties makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.