Chevron Left Back to results
1 / 46
R 8 400 000

4 Bedroom Farm for Sale in Thabazimbi Rural

Thabazimbi Rural, Thabazimbi, Limpopo

Monthly Bond Repayment: R 82 459

Calculated over 20 years at 10.25% with no deposit. Change Assumptions

ONDERHANDELBAAR

Gelykplaas aangrensend aan die Maricorivier met ‘n derde turf en twee derdes rooigrond.
Regdeur soetveld met hoofsaaklik doringbome onder andere Haak-en-steek, Geelhaak, Brosdoring en Machouka.
Wild wat voorkom is om en by 40 Koedoes, 200 Rooibokke, 13 Blouwildebeeste, 6 Rooihartbeeste, 12 Gemsbokke, 6 Elande en ‘n Kameelperd.
Die plaas leen hom tot ‘n teel en jagplaas met 4 kampe van 30 ha, 1 van 80 ha, en 4 ha oop veld vir jag doeleindes. Groot wildsboma met 4 vangkrale en 6 afstandbeheerhekke en 10 waterpunte.
Die plaas het baie water met 1 sementdam, 3 gronddamme en 4 natuurlike panne.
3 baie sterk boorgate, 1 met dompelpomp, 1 met sonpomp en 1 nie toegerus.
Die plaas le op die Rooibokkraal Derdepoort pad en grens aan die grondpad
Baie netjies gerestoreerde 4 slaapkamer plaaswoning met groot groen tuin, en lieflike swembad.
450 vierkante meter oop stoor met buite geboue, pakkamers en afdakke.
Slagkamer en koelkamer, volledige werkershuis.

Property Details

Rooms

Property Features